Skip to content
+27 (0) 82 050 1444info@friendsofagri.com
FacebookTwitterInstagram
Friends of Agriculture
Friends of Agri – Support Network for Agriculture
Friends of AgricultureFriends of Agriculture
  • Home
  • About Us
    • Menu iconABOUT US
    • Menu iconGallery
  • Projects
    • Menu iconPosduif
    • Menu iconVeldskoen Project
    • Menu iconTraining
    • Menu iconPanic Button – LifeAlert
    • Menu iconDisaster Fund
    • Menu iconFriends of Agriculture Coffee
    • Menu iconPhoto Competition
    • FriendsTVFriendsTV
  • Articles
  • Join
    • Individuals
    • Corporates
  • Contact Us
Make a Donation
  • Home
  • About Us
    • Menu iconABOUT US
    • Menu iconGallery
  • Projects
    • Menu iconPosduif
    • Menu iconVeldskoen Project
    • Menu iconTraining
    • Menu iconPanic Button – LifeAlert
    • Menu iconDisaster Fund
    • Menu iconFriends of Agriculture Coffee
    • Menu iconPhoto Competition
    • FriendsTVFriendsTV
  • Articles
  • Join
    • Individuals
    • Corporates
  • Contact Us

Gallery

You are here:
  1. Home
  2. ABOUT US
  3. Gallery
Facebook
Vriende van Landbou
Twitter
Tweets by VriendeLandbou
Instagram

vriendevanlandbou

Ons maak Vriende vir Landbou.
We make Friends for Agriculture.🌽🌱

Vriende / Friends 🚜
Ek is opgewonde oor die nuwe dinge wat kom - maak Ek is opgewonde oor die nuwe dinge wat kom - maak 'n nota!
Instagram post 17876763377666641 Instagram post 17876763377666641
Op dae soos Erfenisdag onthou ons die geskiedenis Op dae soos Erfenisdag onthou ons die geskiedenis terwyl ons met groot opwinding na die toekoms kyk.
˙
Hoe vier jy vandag dié spesiale vakansiedag?
˙
#VriendeVanLandbou | #Erfenisdag | #Braaidag | #Vakansiedag | #SuidAfrika | #TrotsAfrikaans
Gelukkige Vrouedag, Suid-Afrika! 🇿🇦 ˙ #Vrou Gelukkige Vrouedag, Suid-Afrika! 🇿🇦
˙
#Vrouedag | #SuidAfrika | #Vakansiedag | #VierVroue | #SuidAfrikaanseGeskiedenis
Gerhard gesels met Prof Andries oor die historiese Gerhard gesels met Prof Andries oor die historiese ontwikkeling van Droogtehulp, die Regeringsrol en Indeksversekering moontlikhede in Suid Afrika…net op www.AgriShop.TV

Kliek op "SUBSCRIBE" op ons Youtube kanaal om al die 30 sekonde Voorskoue videos te ontvang.
Gerhard gesels met Dr Arno van Niekerk oor o.a. di Gerhard gesels met Dr Arno van Niekerk oor o.a. die impak van die voorvadergeeste dag wat onlangs gevier is…net op www.AgriShop.TV

Kliek op "SUBSCRIBE" op ons Youtube kanaal om al die 30 sekonde Voorskoue videos te ontvang.
Gerhard gesels met Hendrik Jordaan van Laurik Inte Gerhard gesels met Hendrik Jordaan van Laurik International uit Cordoba, Argentinië oor hoe die Argentyne na Suid Afrikaanse Landbou kyk…kom kyk saam. Net op www.AgriShop.TV
Kliek op "SUBSCRIBE" op ons Youtube kanaal om al die 30 sekonde Voorskoue videos te ontvang.
Gerhard gesels met Dr Johan Hattingh oor hoe Landb Gerhard gesels met Dr Johan Hattingh oor hoe Landbouers kan diversifiseer na AgriToerisme - maar hoe bemark jy dit effektief? 

Kom kyk en leer saam…net op www.AgriShop.TV

Kliek op "SUBSCRIBE" op ons Youtube kanaal om al die 30 sekonde Voorskoue videos te ontvang.
Gerhard gesels met Victor Matfield oor hoe dit in Gerhard gesels met Victor Matfield oor hoe dit in die huidige jaar verloop met die Wild Bedryf…kom kyk en leer saam…net op www.AgriShop.TV
Kliek op "SUBSCRIBE" op ons Youtube kanaal om al die 30 sekonde Voorskoue videos te ontvang.
Gelukkige Vadersdag aan ons superhelde: Ons pa's. Gelukkige Vadersdag aan ons superhelde: Ons pa's.
˙
𝑀𝑦 𝑝𝑎 ℎ𝑒𝑡 𝑣𝑖𝑟 𝑚𝑦 𝑑𝑖𝑒 𝑔𝑟𝑜𝑜𝑡𝑠𝑡𝑒 𝑔𝑒𝑠𝑘𝑒𝑛𝑘 𝑑𝑒𝑛𝑘𝑏𝑎𝑎𝑟 𝑔𝑒𝑔𝑒𝑒: 𝐻𝑦 ℎ𝑒𝑡 𝑖𝑛 𝑚𝑦 𝑔𝑒𝑔𝑙𝑜.
- 𝐽𝑖𝑚 𝑉𝑎𝑙𝑣𝑎𝑛𝑜
˙
#VriendeVanLandbou | #Vadersdag | #DankiePa | #Pappa
Gerhard gesels met Nic Zaayman oor hoe om ‘n dee Gerhard gesels met Nic Zaayman oor hoe om ‘n deeltydse boerdery te begin. Wat is die opsies?…kom kyk en leer saam…net op www.AgriShop.TV
Kliek op "SUBSCRIBE" op ons Youtube kanaal om al die 30 sekonde Voorskoue videos te ontvang.
Gerhard gesels met Dirk Steynberg, Besturende Dire Gerhard gesels met Dirk Steynberg, Besturende Direkteur van ISO-NET oor gevare van Chemiese Middels…kom kyk en leer saam…net op www.AgriShop.TV
Kliek op "SUBSCRIBE" op ons Youtube kanaal om al die 30 sekonde Voorskoue videos te ontvang.
Gerhard gesels met Hans-Jurie Moolman van Moolman Gerhard gesels met Hans-Jurie Moolman van Moolman & Pienaar Ing. oor GRONDEISE en wat die wet sê…kom kyk en leer saam…net op www.AgriShop.TV

Kliek op "SUBSCRIBE" op ons Youtube kanaal om al die 30 sekonde Voorskoue videos te ontvang.
"Gerhard gesels met Kobus Stapelberg oor King Pric "Gerhard gesels met Kobus Stapelberg oor King Price se ontstaan en die nuwe produk op die mark…PAY AS YOU FARM…net op www.AgriShop.TV
Kliek op ""SUBSCRIBE"" op ons Youtube kanaal om al die 30 sekonde Voorskoue videos te ontvang."
Gerhard gesels met Dr Henriette de Vries oor versk Gerhard gesels met Dr Henriette de Vries oor verskillende soorte Traumas en hoe dit lyk, asook hoe mens daarmee kan handel…kom kyk en leer saam…net op www.AgriShop.TV
Kliek op "SUBSCRIBE" op ons Youtube kanaal om al die 30 sekonde Voorskoue videos te ontvang.
"Gerhard gesels met Koos Moorcroft, afgetrede Sers "Gerhard gesels met Koos Moorcroft, afgetrede Sersant Majoor van die Leër en RSM van 5 Recce oor 8 leierskap sukses beginsels wat hy geleer het in die top echelons van die SA Weermag en die sake wêreld…kom kyk en leer saam…net op www.AgriShop.TV
Kliek op ""SUBSCRIBE"" op ons Youtube kanaal om al die 30 sekonde Voorskoue videos te ontvang."
Agrishop.TV : Bemarking - Ep 1 (30 sek Voorskou) m Agrishop.TV : Bemarking - Ep 1 (30 sek Voorskou) met Werner Landman van SYNERGIX.

Gerhard gesels met Werner Landman van Synergix - daar is 6 MITES in bemarking wat baie mense mislei…kom kyk verder…net op www.AgriShop.TV

Kliek op "SUBSCRIBE" en die KLOKKIE op ons Youtube kanaal om op datum te bly.
Gerhard gesels met Rudi Geldenhuys oor of en hoe ‘n werkgewer ‘n werknemer se selfoon kan ondersoek…kom kyk verder…net op www.AgriShop.TV

Kliek op "SUBSCRIBE" op ons Youtube kanaal om al die voorskoue te ontvang.
Vriende van Landbou wens al die ma's 'n baie spesi Vriende van Landbou wens al die ma's 'n baie spesiale en geseënde Moedersdag toe. Dankie vir alles wat julle vir ons doen. Ons is 💗 vir julle!
˙
#VriendeVanLandbou | #Moedersdag | #Liefde
🥾 🚜 Die Vriende van Landbou se Veldskoen-pro 🥾 🚜 Die Vriende van Landbou se Veldskoen-projek behels die verkoop van vellies teen R999.00 per paar. Dié stylvolle, dog gemaklike skoene spog met die Vriende van Landbou se handelsmerk daarop.
˙
Die Vriende van Landbou-organisasie het saam met die span van Veldskoen gewerk om dié reeks vellies met gekleurde sole die lig te laat sien. Elke paar Vriende van Landbou-vellies word handgemaak en daar is agt verskillende sool-kleure om van te kies: rooi, groen, blou, grys, swart, pienk, oranje en geel.
˙
Jy kan jou vellies aanlyn bestel met ’n wagperiode van 14 werksdae tot jou pakkie met koerier afgelewer word.
˙
Die fondse wat deur verkope van die Veldskoen-projek ingesamel word, sal aangewend word om die beeld van Landbou te bevorder.
˙
Besoek  https://moors.co.za/product/vriende-van-landbou-veldskoen/ om jou paar te bestel.
𝙊𝙣𝙩𝙝𝙤𝙪 𝙤𝙢 𝙢𝙚𝙩 𝙙𝙞𝙚 𝙫𝙤𝙡𝙩𝙤𝙤𝙞 𝙫𝙖𝙣 𝙙𝙞𝙚 𝙩𝙧𝙖𝙣𝙨𝙖𝙠𝙨𝙞𝙚 𝙙𝙞𝙚 𝙠𝙤𝙙𝙚 "𝙑𝙑𝙇" 𝙩𝙚 𝙜𝙚𝙗𝙧𝙪𝙞𝙠.
˙
#VriendeVanLandbou | #SALandbou | #HelpDieBoer | #Boer | #VriendeVirLandbou | #FriendsOfAgriculture | #Veldskoen
Load More... Follow on Instagram
Newsletter

    Friends of Agriculture

    © 2022 Friends of Agriculture. All Rights Reserved.

    Go to Top
    en English
    af Afrikaansar Arabiczh-CN Chinese (Simplified)nl Dutchen Englishfr Frenchde Germaniw Hebrewit Italianpt Portugueseru Russianst Sesothoes Spanishxh Xhosazu Zulu