Awaken your senses with our premium coffee selection. From rich, aromatic blends to bold, single-origin beans and Pods that fit most coffee machines, we offer a flavour known to be a great favourite with coffee lovers. This is where every sip of our coffee is a “Sip for Safety” and you know that you are making a difference in creating safer communities.
Wat is beter as die geur van vars gemaalde koffie in die oggend? Met die Vriende van Landbou Koffieboon-projek kan jy vir jou kollegas die perfekte geskenk gee. Die Vriende van Landbou-koffiebone is beskikbaar in pakkies van 250 g en 1 kg.
Besoek ons webtuiste vir meer inligting.
#Boere #Ondersteun #Droogte #Landbou #Plaas #Plaasveiligheid
Vriende van Landbou se missie is om hande te vat met landbouers in die industrie en op ’n produktiewe en sinvolle wyse mense daarbuite bewus te maak van die belangrikheid van die landbousektor.
Besoek ons webtuiste vir meer inligting.
#Boere #Ondersteun #Droogte #Landbou #Plaas #Plaasveiligheid
Copyright © 2025 Friends of Agriculture®.
All rights reserved.
Website Designed, Managed and Enhanced by Dimension WebWorx.
Bank: | Bank Zero |
Account holder: | Friends of Agriculture |
Account type: | Cheque Account |
Account number: | 80 20 46 96 661 |
Branch code: | 888000 |
Swift Code: | ZERMZAJJ |
Use your telephone number as a reference when making a payment.