Description
Die beste praktiese “checklist” handleiding om te verseker elke lid van ‘n gemeenskap is op dieselfde bladsy – deurlopend – om te verseker dinge loop reg wanneer dit saak maak. Opgestel deur Johan Stolz en sy groep van Vaalharts Gemeenskapsveiligheid eenheid.